EVANGELISCHE-KIRCHE-BARBY.DE ≡ Levers Readers Gr 10-12 English Poultry Supplements & Treats Agricultural
  • Readers Gr 4-6 Afrikaans

  • USED – Liefde Laat Jou Rice Krispies Anders Proe 9780799335781

USED – Liefde Laat Jou Rice Krispies Anders Proe 9780799335781

$67.67 $92.03
Tania Brink Die tieners wat as keurders opgetree het, was mal oor hierdie “anderste”, humoristiese liefdesverhaal en het keer op keer opgemerk hoeveel insig die skrywer in tieners se (liefdes)lewe toon. Vir tieners van 12-15 jaar. “Shakespeare was miskien hierdie hengse romantiese skrywer, maar hy was ’n seksis, nes die meeste mans. Hy’t seker heeldag op sy agterent gesit en skryf terwyl ’n vrou vir hom kos gemaak, sy klere gewas en sy vuil sokkies agter hom opgetel het.” Agter in die klas proes iemand gedemp. My wange word warm en ek weet ek lyk sweerlik weer soos ’n sonryp tamatie, soos hulle altyd in die tamatiesousadvertensie sê. Maar ek gee nie eens om nie. Ek is nou eenmaal op die oorlogspad. “Interesting point, Marzanne,” sê die onderwyseres versigtig, “but I’d like to know why you think so.” Ek sluk. “Wel… kyk maar net vir Romeo and Juliet. Dis veronderstel om die mees romantiese storie op aarde te wees, maar die arme, patetiese Juliet sit die heeltyd op die balkon en wag vir Romeo om vir haar te kom liefdesgedigte voordra.” Ek is verstom deur my eie briljante literêre insigte. Dit voel asof die woorde sommer vanself by my mond uitborrel.
Readers Gr 4-6 Afrikaans

Readers Gr 4-6 Afrikaans

  • Superheroes vlieg net saans (Jaco Jacobs)
    $48.03 $79.73
  • Draakasem – Grade 4 Huistaal, Grade 4-5 EAT
    $36.54 $69.06
  • Allergies Vir Skool
    $53.22 $64.4
  • Ouma Hester En Die Getaway-Kar
    $45.85 $61.44
  • Stamstories: Die Troeteldierbende 9780195718201
    $72 $129.6
  • Monsterpizza (Jaco Jacobs)
    $39.47 $62.76
  • Ouma Mollie en die mensvreter (Fanie Viljoen) – 9780639602271
    $59.99 $109.78
  • USED – Op my planeet: die beste rympies van Jaco Jacobs
    $41.96 $61.68
  • Gevaarlike Lopies 9780799372670
    $27 $43.74
  • Die groot Jaco Jacobs storieboek – Grade 4-5 Huistaal, Grade 5-7 EAT
    $39.84 $61.35
  • Leer my lees (Vlak 6) Boekpak 9780637005050
    $69.78 $105.37
  • Wiskunde gee my maagpyn Werkboek
    $55.52 $87.17
  • Dagboek van ‘n Wimpy Kid 2: Rodrick Regeer
    $45 $88.2
  • USED – Liefde Laat Jou Rice Krispies Anders Proe 9780799335781
    $67.67 $92.03
  • Z is vir Zackie 1: Die Rowwe Resies – 9780799379006
    $54 $91.26
  • Ouma Mollie se verkeerde verjaarsdag 9780637007061
    $49.1 $87.4

© 2026 - EVANGELISCHE-KIRCHE-BARBY.DE