EVANGELISCHE-KIRCHE-BARBY.DE ≡ Levers Readers Gr 10-12 English Poultry Supplements & Treats Agricultural
  • Readers Gr 10-12 Afrikaans

  • Studiegids: Oefenvraestelle: Ink en ander verhale 9780639601427

Studiegids: Oefenvraestelle: Ink en ander verhale 9780639601427

$69.06 $118.09
Alet Mihalik Ontdek ‘n wonderwêreld van stories en stemme! Die 25 verhale in hierdie opwindende bloemlesing is spesiaal uitgesoek om tot moderne jongmense se leef-, taal- en ervaringswêreld te spreek. Daar is romantiese stories, liegstories en lagstories, stories wat jou sal laat naels kou, en ernstiger verhale om jou uit te daag en jou te laat nadink. Hierdie lekkerleesbundel bevat verhale deur van die bekendste en mees bekroonde Afrikaanse skrywers asook ‘n handvol opwindende nuwe stemme, insluitend: Johan Bakkes, Chris Barnard, Willemien Brammer, Christo Davids, E.K.M. Dido, Carina Diedericks, Nelia Engelbrecht, Willem Fransman, Maya Fowler, J.M. Gilfillan, Erns Grundling, P.J. Haasbroek, Jaco Jacobs, Elsa Joubert, Wendy Maartens, Elias P. Nel, Modikwagae Joseph Pholo, Riana Scheepers, Solet Scheeres, Braam van der Vyer, Jan van Tonder, Paul C. Venter, Fanie Viljoen en George Weideman.
Readers Gr 10-12 Afrikaans

Readers Gr 10-12 Afrikaans

  • Paljas (Skooluitgawe) 9780624046226
    $13.5 $26.06
  • Die Kind 9780636179394
    $67.5 $111.38
  • Donker Web Fanie Viljoen – 9780624090465
    $40.93 $72.45
  • Aksieheld Austin (2): Nag van grille 9780799380804
    $54.63 $95.06
  • Minder as niks Irma Venter 9780624092292
    $49.34 $89.8
  • Poppie – Die Drama: Skooluitgawe
    $46.33 $76.91
  • Vlerke Vir Almal – 9780798174510
    $59.99 $97.78
  • Al wat ek weet
    $58.37 $94.56
  • Lien se lankstaanskoene
    $59.81 $98.69
  • Verse in my Inboks: Graad 12 Afrikaans Huistaal 9781430737551
    $90 $153
  • Lien se Langstaanskoene 9780624046684
    $90 $123.3
  • Om die Aarde Aan te Haal en Ander Gedigte 9780636184756
    $37.04 $44.45
  • USED – Storiejoernaal
    $54 $75.6
  • Iewers vlieg daar fairy dust (Leesboek) – Marisa Haasbroek 9780799366624
    $38.72 $57.31
  • Studiewerkgids: Vers en Vlam Graad 10 EAT (Poetry Anthology) 9781776070008
    $48.94 $92.5
  • Veldiep (Fanie Viljoen)
    $45.96 $60.67

© 2026 - EVANGELISCHE-KIRCHE-BARBY.DE