EVANGELISCHE-KIRCHE-BARBY.DE ≡ Levers Readers Gr 10-12 English Poultry Supplements & Treats Agricultural
  • Readers Gr 10-12 Afrikaans

  • Pad Na Jou Hart 9781776071685

Pad Na Jou Hart 9781776071685

$44.93 $83.57
Wanneer die aantreklike en selfvoldane Basson van Rensburg se pa sterf, aanvaar hy dat hy die baie suksesvolle familie­onderneming sal erf. Tot sy skok ontdek hy daar is voorwaardes. Hy het vyf dae om in die Kaap te kom en daar is ’n take om tydens sy reis te voltooi.   Langs die pad wag ’n beeldskone, boheemse meisie. Amory gaan ook Kaapstad toe, maar is op ’n missie van haar eie. En sy het sekere vaste reëls, nes Basson. Nie een van hulle is ingestel op hartsake nie, maar wie weet wat wag op dié lang tog propvol avontuur en onthullings? Daar is gevaar ook, want wie is die motorfietsman wat so verbete agterna kom – en wat gebeur as hy hulle inhaal? Kan liefde seëvier met soveel struikelblokke in sy pad? Pad na jou hart – ’n rolprentdrama ?is gebaseer op die draaiboek en is aangepas volgens die vereistes van die KABV vir Graad 11 Eerste Addisionele Taal met ’n inleiding tot die drama, kontekstuele vrae met antwoorde, ’n konsepvraestel en glossarium van woorde en literêre begrippe.
Readers Gr 10-12 Afrikaans

Readers Gr 10-12 Afrikaans

  • Iewers vlieg daar fairy dust (Leesboek) – Marisa Haasbroek 9780799366624
    $38.72 $57.31
  • USED – Storiejoernaal
    $54 $75.6
  • Om die Aarde Aan te Haal en Ander Gedigte 9780636184756
    $37.04 $44.45
  • Aksieheld Austin (2): Nag van grille 9780799380804
    $54.63 $95.06
  • Veldiep (Fanie Viljoen)
    $45.96 $60.67
  • Die Kind 9780636179394
    $67.5 $111.38
  • Al wat ek weet
    $58.37 $94.56
  • Verse in my Inboks: Graad 12 Afrikaans Huistaal 9781430737551
    $90 $153
  • Donker Web Fanie Viljoen – 9780624090465
    $40.93 $72.45
  • Poppie – Die Drama: Skooluitgawe
    $46.33 $76.91
  • Minder as niks Irma Venter 9780624092292
    $49.34 $89.8
  • Lien se lankstaanskoene
    $59.81 $98.69
  • Vlerke Vir Almal – 9780798174510
    $59.99 $97.78
  • Paljas (Skooluitgawe) 9780624046226
    $13.5 $26.06
  • Studiewerkgids: Vers en Vlam Graad 10 EAT (Poetry Anthology) 9781776070008
    $48.94 $92.5
  • Lien se Langstaanskoene 9780624046684
    $90 $123.3

© 2026 - EVANGELISCHE-KIRCHE-BARBY.DE