EVANGELISCHE-KIRCHE-BARBY.DE ≡ Levers Readers Gr 10-12 English Poultry Supplements & Treats Agricultural
  • Readers Gr 7-9 Afrikaans

  • Leeus met Letsels (Skooluitgawe) Fanie Viljoen 9780798159586

Leeus met Letsels (Skooluitgawe) Fanie Viljoen 9780798159586

$54 $66.96
About this book: Antwoordstelle is verkrygbaar hier: Leeus met letsels (skooluitgawe) memoranda Hulpbron met vrae en aktiwiteite vir Afrikaans EAT onderwysers: Leeus met letsels Buyi voel soos ’n vreemdeling in London – die plek waar hy gebore is en grootgeword het. Maar toe hy vir die soveelste keer moeilikheid by die skool optel, besluit sy ma hy moet by sy pa, wat hy nog nooit geken het nie, in ’n wildreservaat in Suid-Afrika gaan bly. Maar ook hier voel hy nie tuis nie, veral omdat hy en sy bombastiese pa van dag een af nie oor die weg kom nie en die plek vol vreemde bedreigings is. Hy kom gou agter Afrika bestaan nie net uit wonderlike landskappe en eksotiese diere nie, maar ook gevaar. ’n Mensvreter-leeu sluip in die wildreservaat rond opsoek na sy volgende prooi … Hoe gaan die avontuurlike André en saggeaarde Simoshile hom uiteindelik help om die letsels wat die leeu agterlaat, maar ook dié in sy hart, te verwerk? Hierdie skooluitgawe van Leeus met letsels is goedgekeur vir die Departement van Basiese Onderwys se Nasionale Katalogus vir die Senior Fase. Addisionele onderrig- en leerstof is bygevoeg: aktiwiteite vir pre- en postlees, vrae volgens kognitiewe vlakke, woordelyste en notas oor die kenmerke van ’n jeugverhaal.
Readers Gr 7-9 Afrikaans

Readers Gr 7-9 Afrikaans

  • Thomas@omnibus 3 (geraamte; rock-ster; vrees; skaduwee) OUT OF PRINT
    $42.95 $83.75
  • Ink en Ander Verhale 9780799375404
    $44.87 $74.48
  • Sweef en ander verhale (Grade 8-9 Huistaal, Grade 9 EAT) 9780799345520
    $63 $78.12
  • Thomas@omnibus 1 (moord, aqua, skerpioen) 9780799391091
    $65.01 $91.66
  • Lees is Maklik: Die Nuwe Kunsjuffrou
    $51.5 $70.04
  • Leeus met Letsels (Skooluitgawe) Fanie Viljoen 9780798159586
    $54 $66.96
  • Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 7 Novelle: Raider van Manenberg 9781415441442
    $60.21 $103.56
  • Eenkantkind (Marita van der Vyver)
    $63.13 $123.73
  • Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 8 Leesboek – 9781415421178
    $52.18 $81.4
  • Om teen treine te skree 11 nuwe dramas vir hoërskole (Tanya Viviers) 9781776074068
    $44.52 $55.65
  • Gerook (Eldridge Jason) 9780637006828
    $68.84 $93.62
  • Kort Dramas vir ‘n Nuwe Geslag: Grade 9 9780636074835
    $90 $164.7
  • LIKE NEW – [email protected] 9780799349498
    $22.5 $35.78
  • Daar is spore op die maan 9780798631426
    $53 $78.97
  • Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 9 Leesboek 9781415421208
    $68 $98.6
  • Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 7 Leesboek Volksverhale; Kortverhale; Gedigte en Drama 9781415421147
    $46.36 $90.4

© 2026 - EVANGELISCHE-KIRCHE-BARBY.DE