Thomas@omnibus 3 (geraamte; rock-ster; vrees; skaduwee) OUT OF PRINT
$42.95
$83.75
Die Thomas@-reeks is een van die grootste suksesverhale in die Afrikaanse kinderboekmark. Daar het oor die jare reeds 10 boeke in dié avontuurbelaaide topverkoper-reeks verskyn, en Thomas en sy vriende se avonture het selfs tot ’n TV-reeks gelei. Hierdie waarde-vir-geld-omnibus bevat vier titels: [email protected], [email protected], [email protected] en [email protected].
Readers Gr 7-9 Afrikaans