EVANGELISCHE-KIRCHE-BARBY.DE ≡ Levers Readers Gr 10-12 English Poultry Supplements & Treats Agricultural
  • Readers Gr 7-9 Afrikaans

  • Thomas@omnibus 1 (moord, aqua, skerpioen) 9780799391091

Thomas@omnibus 1 (moord, aqua, skerpioen) 9780799391091

$65.01 $91.66
Drie adrenalienbelaaide Thomas@-avonture in een omnibus! Die Thomas@-reeks is een van die grootste suksesverhale in die Afrikaanse kinderboekmark. Daar het oor die jare reeds 10 boeke in dié avontuurbelaaide topverkoper-reeks verskyn, sommige titels is in Engels vertaal, en Thomas en sy vriende se avonture het selfs tot ’n TV-reeks op kykNET gelei. Nou is drie van die gewilde Thomas@-stories in een waarde-vir-geld-omnibus beskikbaar: [email protected] Thomas is nie lus om te trek nie. Veral nie na ’n grillerige ou Victoriaanse huis nie. Sommer gou begin allerlei vreemde dinge in die nuwe huis gebeur. Thomas hoor geheimsinnige voetstappe voor sy kamerdeur, deure gaan onverklaarbaar oop en toe en sy rekenaar se drukker spoeg die een vreemde boodskap na die ander uit. Kan dit wees dat daar regtig ’n spook in die huis is? Saam met sy vriende, Hannes, Alex en Thabo, probeer Thomas die raaisel van die huis oplos … ’n raaisel wat hulle in groot gevaar laat beland. [email protected] Thomas en Hannes kan nie wag om ’n nuwe rekenaarspeletjie te toets wat hulle by Harry van die Cyber Tiger-internetkafee gekry het nie. Maar iets is verkeerd met die speletjie. ’n Geheimsinnige skerpioen verskyn op die rekenaarskerm en Hannes is oortuig die speletjie is in werklikheid ‘n gevaarlike rekenaarvirus. Hoe ver sal die skurke gaan om die virus terug te kry? [email protected] Thomas-hulle sien uit na ’n wonderlike langnaweek by die see. Maar dan begin dinge lelik skeefloop: Thomas ontdek ’n deurtjie in die vloer van hulle strandhuis, en dit lei reguit na die skuilplek van die gevaarlike perlemoensmokkelaar Sharky Fortuin …
Readers Gr 7-9 Afrikaans

Readers Gr 7-9 Afrikaans

  • Sweef en ander verhale (Grade 8-9 Huistaal, Grade 9 EAT) 9780799345520
    $63 $78.12
  • LIKE NEW – [email protected] 9780799349498
    $22.5 $35.78
  • Daar is spore op die maan 9780798631426
    $53 $78.97
  • Eenkantkind (Marita van der Vyver)
    $63.13 $123.73
  • Thomas@omnibus 1 (moord, aqua, skerpioen) 9780799391091
    $65.01 $91.66
  • Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 7 Novelle: Raider van Manenberg 9781415441442
    $60.21 $103.56
  • Om teen treine te skree 11 nuwe dramas vir hoërskole (Tanya Viviers) 9781776074068
    $44.52 $55.65
  • Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 7 Leesboek Volksverhale; Kortverhale; Gedigte en Drama 9781415421147
    $46.36 $90.4
  • Leeus met Letsels (Skooluitgawe) Fanie Viljoen 9780798159586
    $54 $66.96
  • Thomas@omnibus 3 (geraamte; rock-ster; vrees; skaduwee) OUT OF PRINT
    $42.95 $83.75
  • Kort Dramas vir ‘n Nuwe Geslag: Grade 9 9780636074835
    $90 $164.7
  • Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 8 Leesboek – 9781415421178
    $52.18 $81.4
  • Ink en Ander Verhale 9780799375404
    $44.87 $74.48
  • Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 9 Leesboek 9781415421208
    $68 $98.6
  • Lees is Maklik: Die Nuwe Kunsjuffrou
    $51.5 $70.04
  • Gerook (Eldridge Jason) 9780637006828
    $68.84 $93.62

© 2026 - EVANGELISCHE-KIRCHE-BARBY.DE