EVANGELISCHE-KIRCHE-BARBY.DE ≡ Levers Readers Gr 10-12 English Poultry Supplements & Treats Agricultural
  • Readers Gr 7-9 Afrikaans

  • Dinge wat ek nie van skape geweet het nie 9780799384512

Dinge wat ek nie van skape geweet het nie 9780799384512

$41.33 $80.18
Glo my, as jy op die ingewing van die oomblik ’n skaap by ’n kerkbasaar steel, sal jou lewe nooit weer dieselfde wees nie … Luan se vakansieplanne is in hulle peetjie. In plaas daarvan dat hy by die huis gaan rondsit, PlayStation speel en saam met sy pelle kuier, moet hy Karoo toe gaan. Op ’n road trip. Saam met sy eksentrieke fotograaf-ouma wat ’n fotoboek oor windpompe wil publiseer. Dit is sy straf omdat hy en sy vriende een aand iets aangevang het wat hulle in groot moeilikheid laat beland het. Op pad deur die Karoo ontmoet hy vir Lana, wie se pa al die pad van Bloemfontein na Kaapstad met sy fiets ry om geld vir kankernavorsing in te samel. Lana wat nie vleis eet nie, mal is oor boeke en hom (sonder dat sy dit weet) oortuig om ’n skaap te steel. Luan leer ken vir die eerste keer werklik sy ouma – die hardekwas-predikantsvrou wat al die jare ’n geheim saam met haar ronddra. En die belangrikste van als: Hy leer homself ken. Kort voor lank verander ’n vervelige rit deur die Karoo in ’n onvergeetlike reis … Hierdie humoristiese, hartroerende tienerboek uit die pen van Jaco Jacobs sal jou anders laat kyk na die dinge wat die lewe die moeite werd maak.
Readers Gr 7-9 Afrikaans

Readers Gr 7-9 Afrikaans

  • Thomas@omnibus 1 (moord, aqua, skerpioen) 9780799391091
    $65.01 $91.66
  • Sweef en ander verhale (Grade 8-9 Huistaal, Grade 9 EAT) 9780799345520
    $63 $78.12
  • Lees is Maklik: Die Nuwe Kunsjuffrou
    $51.5 $70.04
  • Daar is spore op die maan 9780798631426
    $53 $78.97
  • Eenkantkind (Marita van der Vyver)
    $63.13 $123.73
  • Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 9 Leesboek 9781415421208
    $68 $98.6
  • Gerook (Eldridge Jason) 9780637006828
    $68.84 $93.62
  • Kort Dramas vir ‘n Nuwe Geslag: Grade 9 9780636074835
    $90 $164.7
  • Ink en Ander Verhale 9780799375404
    $44.87 $74.48
  • Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 8 Leesboek – 9781415421178
    $52.18 $81.4
  • Om teen treine te skree 11 nuwe dramas vir hoërskole (Tanya Viviers) 9781776074068
    $44.52 $55.65
  • Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 7 Leesboek Volksverhale; Kortverhale; Gedigte en Drama 9781415421147
    $46.36 $90.4
  • Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 7 Novelle: Raider van Manenberg 9781415441442
    $60.21 $103.56
  • Thomas@omnibus 3 (geraamte; rock-ster; vrees; skaduwee) OUT OF PRINT
    $42.95 $83.75
  • LIKE NEW – [email protected] 9780799349498
    $22.5 $35.78
  • Leeus met Letsels (Skooluitgawe) Fanie Viljoen 9780798159586
    $54 $66.96

© 2026 - EVANGELISCHE-KIRCHE-BARBY.DE