EVANGELISCHE-KIRCHE-BARBY.DE ≡ Levers Readers Gr 10-12 English Poultry Supplements & Treats Agricultural
  • Readers Gr 7-9 Afrikaans

  • Vis en Tjips, Jaco Jacobs 9780799359800

Vis en Tjips, Jaco Jacobs 9780799359800

$60.8 $76.61
Aandag, alle onderwysers wat CAPS-boeke vir volgende jaar moet kies! Wil jy graag boeke deur ons drie heel gewildste kinder- en jeugboekskrywers in die klas behandel? Wat van ’n supergewilde Thomas@-boek om jou graadneges aan die lees te kry? Of slaan jou graadagts se asem weg met Jaco Jacobs se Perfek (waarvan tienduisende kopieë reeds verkoop is) of die lekkerleesboek Vis en tjips, wat beloof om net so gewild soos die topverkoper Suurlemoen! te word. En Fanie Viljoen se splinternuwe jeugboek Spring sal hulle laat naels kou tot die einde! Hier is LAPA se CAPS-goedgekeurde boeke vir graad 7, 8 en 9. Die CAPS-uitgawes van hierdie gewilde boeke bevat volledig uitgewerkte vrae en hope prettige aktiwiteite! Graad 7 EAT: Zackie Mostert druk ’n drie (Jaco Jacobs) Graad 8 EAT: Perfek (Jaco Jacobs) Graad 9 EAT: Spring (Fanie Viljoen) Graad 7 Huistaal: Gevaarlike lopies (Jaco Jacobs) Graad 8 Huistaal: Vis en tjips Graad 9 Huistaal: [email protected]
Readers Gr 7-9 Afrikaans

Readers Gr 7-9 Afrikaans

  • LIKE NEW – [email protected] 9780799349498
    $22.5 $35.78
  • Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 7 Novelle: Raider van Manenberg 9781415441442
    $60.21 $103.56
  • Thomas@omnibus 3 (geraamte; rock-ster; vrees; skaduwee) OUT OF PRINT
    $42.95 $83.75
  • Ink en Ander Verhale 9780799375404
    $44.87 $74.48
  • Daar is spore op die maan 9780798631426
    $53 $78.97
  • Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 8 Leesboek – 9781415421178
    $52.18 $81.4
  • Kort Dramas vir ‘n Nuwe Geslag: Grade 9 9780636074835
    $90 $164.7
  • Leeus met Letsels (Skooluitgawe) Fanie Viljoen 9780798159586
    $54 $66.96
  • Eenkantkind (Marita van der Vyver)
    $63.13 $123.73
  • Thomas@omnibus 1 (moord, aqua, skerpioen) 9780799391091
    $65.01 $91.66
  • Sweef en ander verhale (Grade 8-9 Huistaal, Grade 9 EAT) 9780799345520
    $63 $78.12
  • Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 9 Leesboek 9781415421208
    $68 $98.6
  • Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 7 Leesboek Volksverhale; Kortverhale; Gedigte en Drama 9781415421147
    $46.36 $90.4
  • Gerook (Eldridge Jason) 9780637006828
    $68.84 $93.62
  • Om teen treine te skree 11 nuwe dramas vir hoërskole (Tanya Viviers) 9781776074068
    $44.52 $55.65
  • Lees is Maklik: Die Nuwe Kunsjuffrou
    $51.5 $70.04

© 2026 - EVANGELISCHE-KIRCHE-BARBY.DE